lucvdw82
New Niva Petrol Head
Posts: 1
Registered: Jul 9, 2012 11:00:51 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by lucvdw82 on Jul 9, 2012 15:52:52 GMT 2
Hi almal, my naam is Lucas. Dit is die tweede keer wat ek 'n Lada besit (moes die eerste een verkoop a.g.v probleme met die registrasie doks )
Ek het oorspronlik op die forum afgekom toe ek opsoek was na 'n Lada Manual.
Ek het my huidige Lada oor die naweek gekoop. Dit is nog in 'n redelike goeie kondisie - die binnekant kort bietjie werk en ek wag vir 'n nuwe outer CV Joint, maar afgesien daarvan is dit nog "spic and span."
Vanwee die Lada se Russiese oorsprong het my vrou dit opslag die Russie Bussie gedoop.
Sal fotos plaas sodra ek kan.
PS.
Thanx vir al die raad wat mens hier kry, dit help altyd baie.
|
|
vincentc
Veteran Niva Petrol Head
Posts: 1,130
Registered: Mar 16, 2011 17:59:16 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by vincentc on Jul 9, 2012 15:57:28 GMT 2
Welcome Lucas
Alhoewel daar baie afrikaanse lede op die forum is, gebruik ons engels agv die buitelanders wat ook LOCSA hul tuiste noem
Ons verwag 'n redelike klomp foto's .
Groete Vincent
|
|
vincentc
Veteran Niva Petrol Head
Posts: 1,130
Registered: Mar 16, 2011 17:59:16 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by vincentc on Jul 9, 2012 16:00:08 GMT 2
Welcome Lucas Alhoewel daar baie afrikaanse lede op die forum is, gebruik ons engels agv die buitelanders wat ook LOCSA hul tuiste noem Ons verwag 'n redelike klomp foto's . Groete Vincent Although there are many afrikaans members on the forum, we use english because of the number of foreigners who also regard LOCSA as their home. We expect a reasonable number of photo's
|
|
Ihar
Moderator
Lada Niva Driver
Honour thy forefathers and drink beer, they did
Posts: 1,520
Location: Gauteng
Town: Roodepoort
Registered: Mar 4, 2011 17:30:11 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by Ihar on Jul 9, 2012 17:11:55 GMT 2
Welkom Lucas
Photos will really be appreciated.
In which province are you situated?
Tjeers
Steve
|
|
|
Post by danie on Jul 9, 2012 17:33:53 GMT 2
Hi Lukas
Welkom by die forum.
Indien jy verkies om kommentaar of bydraes in Afrikaans te lewer, is dit heeltemaal aanvaarbaar.
Waar bevind jy jouself ?
Groete.
Danie
|
|
kick01
Junior Niva Petrol Head
Posts: 85
Registered: Jan 9, 2012 15:30:37 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by kick01 on Jul 9, 2012 17:36:39 GMT 2
Welkom Lucas
|
|
|
Post by Charles on Jul 9, 2012 18:22:56 GMT 2
Welkom Lucas.
Charles
|
|
spikes
Moderator
Posts: 3,689
Location: Mpumalanga
Town: Nelspruit
Registered: Apr 19, 2010 19:39:51 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by spikes on Jul 9, 2012 18:25:23 GMT 2
Welcome Lucas,
Enjoy the NIVA and the forum. I trust you got the manuals downloaded?
Spikes
|
|
|
Post by Charles on Jul 9, 2012 20:05:20 GMT 2
|
|
Deleted
Posts: 0
Registered: May 3, 2024 9:13:16 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by Deleted on Jul 10, 2012 8:15:25 GMT 2
Hi Lucas, welcome to the forum
|
|
butasteve
Senior Niva Petrol Head
Posts: 366
Location: Western Cape
Town: Paarl
Registered: Jan 22, 2011 12:02:42 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by butasteve on Jul 10, 2012 8:59:24 GMT 2
Hi Lucas Welkom, hoop jy's in die Wes-Kaap woonagtig... Maar nou ja... Op hierdie stadium wil dit voorkom asof KZN voorloop met die Ledetal. Ons woon in Paarl
Groete Steve
|
|
|
Post by ronnie on Jul 10, 2012 10:04:26 GMT 2
Hi Lucas
Welcome to the Forum.
Ronnie
|
|
Riaan
Full Niva Petrol Head
Posts: 156
Registered: Jan 25, 2012 6:19:55 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by Riaan on Jul 11, 2012 10:26:01 GMT 2
Hi Lucas
Welkom by LOCSA
Riaan
|
|