sakkie
New Niva Petrol Head
Posts: 16
Registered: Sept 26, 2009 14:18:23 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by sakkie on Sept 26, 2009 14:24:56 GMT 2
Hi
Ek is Sakkie, was op die ou LOCSA site.
Het Lada Niva 1.7 2001 2.5 jaar terug gekoop.
Besig om die "vibration" probleem op te los. Sal die resultate post.
Cheers
|
|
|
Post by danie on Sept 26, 2009 16:19:24 GMT 2
Hi Sakkie
Goed om weer van jou te hoor. Ongelukkig het ek jou nuwe website adres verloor. Kan jy dit asb weer deurgee ?
Groetnis
Danie
|
|
sakkie
New Niva Petrol Head
Posts: 16
Registered: Sept 26, 2009 14:18:23 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by sakkie on Sept 26, 2009 23:36:19 GMT 2
|
|
|
Post by danie on Oct 4, 2009 18:41:50 GMT 2
Hi Sakkie
Indien jy dalk jou kennis oor vervangende onderdele (pirate parts), asook ander modifikasies onder die "Topic" - Aftermarket / Replacement Spare Parts, and Modifications (dit verskyn onder "Technical Issues") , kan plaas, sal dit baie waardeer word.
Baie dankie vir jou moeite
Groetnis
Danie
|
|
gene
New Niva Petrol Head
Posts: 12
Registered: Sept 9, 2009 15:27:18 GMT 2
Karma: Exalt | Smite
|
Post by gene on Oct 31, 2009 13:54:50 GMT 2
Hi Sakkie!
Sal graag will hoor hoe jy gaan met die vibrasie, dit lyk my almal het dit! Iemand hier in die kaap het vir my gese dit is die bearing in die transfer case, ne dit sal my amper 4000 kos om reg te maak. So sal graag will hoor wat jy mee vandag kom!
Laat maar weet . Gene
|
|